top of page
  • Black Facebook Icon
  • Black Instagram Icon

Orania Bed En Ontbyt

Tim en Magda Horak
ABOUT

Meer Inligting 

Kom oornag in 'n veilige, rustige omgewing, geleë halfpad tussen Kaapstad en Gauteng. Ervaar ons vriendelike plattelandse gasvryheid teen 'n bekostigbare tarief. 

​

ROOMS

ONS KAMERS

Ons het 3 kamers elk met sy eie badkamer beskikbaar teen R 700.00 per kamer per nag 

​

Kamer 1: 2 Enkelbeddens

Kamer 2: Koningin grootte bed 

Kamer 3: Koningin grootte bed 

OUR SERVICES

ONS DIENSTE

Verwelkomings Drankies

 

Geniet 'n verfrissende koel/warm drankie by ontvangs, na 'n lang reis

TV en Gratis WiFi 

 

Beskikbaar in alle kamers 

Ontbyt 

 

Groot plaasontbyt

R 80.00 per persoon

Bespreek voorafgaande aand

Beskibaar op Aanvraag

​

Haardroër

Strykyster en Strykplank 

Braaigeriewe; braaigerei en eetgerei indien u self  wil braai 

GALLERY

GALLERY

SEE & DO

HOE KAN EK MYSELF BESIG HOU?

Nabygeleë Swembad
​

Verfris jouself na 'n lang dag se reis in ons plaaslike swembad

Daaglikse Orania Toer 
​

Gratis besigtigingstoer word deur die dorp aangebied. Ons sal u plek op die toer bespreek 

Snuffel Winkels
​

Gaan snuffel vir ouwêreldse skatte in ons knus snuffel winkeltjies

Restaurante en Tee Tuine
​

Hier is 'n verskeidenheid restaurante en tee tuine om by te kuier

Visvang en Staproetes
​

Bring jou visstokke en kom vang Geelvis in die Oranjerivier of verken die omgewing op die voetslaanpaadjies.

Museums en monumente
​

Besoek die Kultuurhistoriese museum en Verwoerdgedenkversameilng.

Verskeie vakansie aktiwiteite
​

Tydens Desemberskoolvakansies word daar verskeie aktiwiteite aangebied in die dorp; van kajak op die die rivier  tot kunsklasse en dansklasse

WAT SÊ ONS GASTE?

'n Pragtige gastehuis! Ons het die sagte beddens baie geniet!

Contact

KONTAK ONS

​Magda : 083 462 6289

Tim: 071 992 2941 

​

Diamantlaan 9, Orania , Noord Kaap

Sukses. Boodskap ontvang!

© 2019  deur  Orania Bed en Ontbyt. Trots met  Wix.com

bottom of page